
Voordele
Vergroot jou woordeskat
Elke boek stel jou bloot aan nuwe woorde en uitdrukkings wat jou kommunikasie verryk.
Verminder stres
Navorsing het bewys dat slegs 6 minute se lees jou stresvlakke met tot 68% verminder.
Verskerp jou verstand
Gereelde lees hou die brein aktief en kan geheue en konsentrasie verbeter.
Vergroot empatie
Stories laat jou die wêreld deur ander se oë sien en verdiep jou begrip van mense.
Brei jou kennis uit
Elke boek is 'n nuwe wêreld van inligting, idees en perspektiewe wat jou horisonne verbreed.
Hoekom Woordwagter?
|   |
|
|
|---|---|---|
Eenvoudige skryfstyl |
||
Genotvol |
||
Leersaam |
faq
Waaroor handel die boek Gideon?
Gideon vertel die Bybelse verhaal van 'n gewone man wat deur God geroep word om sy volk te bevry. Dit is 'n kragtige verhaal van geloof, gehoorsaamheid en oorwinning teen alle verwagting in.
Is Gideon geskik vir Bybelstudie?
Dit kan daarvoor gebrruik word, hoewel dit nie primêr daarvoor saamgestel is nie! Die boek is ideaal vir persoonlike toewyding, kleingroepstudies en Sondagskool. Dit bied diepgaande insig in Gideon se roeping en sy vertroue op God.
Vir watter ouderdomsgroep is Gideon geskik?
Gideon is geskik vir tieners en volwassenes wat hul geloof wil verdiep. Die taal is toeganklik en die boodskap is relevant vir elke lewensfase.
In watter formaat is Gideon beskikbaar?
Gideon is beskikbaar as 'n sagteband-boek en word vinnig afgelewer regoor Suid-Afrika via Woordwagter.